Springbok Golfclub entrance wall 1

Springbok Golfclub Pub Area

Springbok Golfclub entrance wall 2

Die 18 putjie Springbok Golfklub is geleŽ in 'n lieflike landelike omgewing sowat 6 km buite die dorp op die pad na die vliegveld en die Goegap Natuurreservaat. Oom Wessie hanteer die kroeg by die klubhuis, en is oop van Dinsdag tot Saterdag vanaf 14h00. Dinsdae en Donderdae maak hy teen 17h30 toe, maar die ander dae is hy later oop.

Springbok Golfclub Green

Besoekers word verwelkom en baanfooie word betaal via 'n "honesty box" en intekenboek buite die klubhuis. Met die plasing van hierdie blad is die baanfooi R 50 per 9 putjies.

Springbok Golfclub Fees and Payment Method

Die klubvoorsitter, wat ook verantwoordelik is vir die verhuring van die klubhuis, is Elmar Strauss. Hy kan gekontak word by 0824956718.

 

Click here to visit the Springbok Info Website

 

Web design and maintenance by Fish Eagle Productions, Springbok. Call Christo Conradie, +27826426356 (RSA) / +264817566444 (Namibia), or e-mail:  christo@fisheagleproductions.co.za

www.fisheagleproductions.co.za